@inge_otto97 Profile picture

Inge

@inge_otto97

Joined September 2013
Similar User
天津少妇 丽琳 photo

@AnnerievWyk

Mitch photo

@MitchMorice

Solly-M Sports photo

@SollyM_Sports

Anne-Marie photo

@annemarietaylor

*😁°Lizelle marais *😁😉 photo

@LizelleM82

Emily Muller photo

@emilygmuller

Blasianblvntz photo

@Boriijaay

Peterj photo

@Peterjrd98

Mike Smuts photo

@mikesmuts

TheTinLady photo

@TheTinLady

Maria Paula Solano photo

@MariaPaulaSRS

Inge Reposted

Huil. Huil so baie soos jy wil. Maar as jy die volgende oggend opstaan, maak seker jy huil nooit weer vir dieselfde rede nie.


Inge Reposted

"It's normal not to forget your first love."


Sien jy daai asblik daar ?? - moer sommer jou houding daarin okay? #jysirreterend


Die wêreld wag vir jou en my , so gee dit 'n kans en kies my. #bouwerbosch#hyverstaan#altyd


"daar was trane in my oë, omtrent 'n liter en 'n kwart, ek was amper in jou drome, jy was rerig in my hart''


Inge Reposted

Ek haat jou nie. Want dit sou beteken dat ek iets vir jou voel. En ek voel niks vir jou nie


Ons was dronk, dronk van mekaar se lag, maar ons was gelukkig


Inge Reposted

"Skeep my af, ignoreer vir my. Skryf my af, vergeet van my. Maar weet net, ek sal altyd in jou geroesde hart bly."


Ek mis jou. Maar ek kan dit nie hardop sê nie!


Want dis die verkeerde mense wat die regte dinge sê !!


Ek dink nie ek soek mense in my lewe wat nie eers 'n bietjie effort sal insit om eers met my te praat nie? #lankaloordit


Inge Reposted

Ons het bietjie te lank na mekaar gestaar om net vriende te wees.


Inge Reposted

@doodstedood ek is nou daar waar dit nie meer okay is om te se als is okay nie_


I can turn you into poetry, but I cannot make you love me.


Se my sleg, maar spel net reg.


"@WantEktKlas: 'wys vir mense dat jy omgee ...more trek jy dalk jou hout-jas aan, dan is dit te laat.' -Nataniël"


Inge Reposted

'n weerligstraal kan hom bliksem en hy sal nogsteeds nie weet hoe ek oor hom voel nie.


Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.