@MeisieWees Profile picture

AfrikanerMeisiekind♡

@MeisieWees

Bianca Pretorius

Joined January 2014
Similar User
𝒮𝓊𝓃𝓈 🕊 photo

@sunellmari

'n Reis van 'n 1000 meil begin deur fantastiese skoene aan te trek


Hou op terug kyk na die verlede... Jy is nie daarheen oppad nie...


'n Droom is 'n wens wat jou hart maak wanneer jou rasende gedagtes gaan slaap


Hy het my sy Hart gegee... Ek het hom 'n pen gegee... Want my Hart se woorde vloei deur die swart van die ink...


Dis nie nodig om vir 'n nuwe jaar te wag om jou lewe te verbeter, jou drome te volg of om meer te bereik nie


Ek sal oor jou skryf... Kamers vol briewe en onvoltooide gedigte... Ek sal nooit ophou skryf...


Na twaalf is wanneer almal begin praat oor hul hartsgeheime, want jou gedagtes gaan slaap en dit waarna die Hart verlang lei jou koers...


As jou woorde op jou lyf moes verskyn, sou die wêreld nogsteeds met sagte oë na jou kyk?


Integriteid kom met ervaring, nie met ouderdom nie...


As liefde beskryf kon word was ons almal se boeke bestsellers...


Jy benodig nie om musiek te verstaan nie, musiek moet jou net verstaan.Jy kan dit probeer beskryf maar daarvoor is daar erns 'n lied geskryf


Liefde kan die sterkste mens broos maak... En die kwesbaarste mens sterk...


Om bedagsaam te wees gaan nie van jou 'n armer mens maak nie... #Goedhartigheid_kos_niks


Dooie mense ontvang meer blomme as dié wat lewe, want berou is groter as dankbaarheid...


Oreos vra nie vrae nie, oreos verstaan... #enough_said


Daar is nie iets soos 'Ware Liefde' nie, dit is net 'Liefde'.. As jy dit nie net Liefde kan noem nie is dit nie die moeite werd nie..


Dalk verstaan jy nie nou God se plan nie, maar eendag sal dit vir jou sin maak...


As jy nie vir jouself lief is nie, hoe kan iemand anders dan wees?


Niks maak seerder as die verlange vir iemand wat in die hemel is nie...


http://t.co/cch2TJBfKj

Tweet Image 1

United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.