@Ronel52298861 Profile picture

Ronel

@Ronel52298861

Joined October 2019
Similar User
The Bat & The Cat photo

@TheBatTheCat1

Wynand Knoesen photo

@wynandknoesen

Jan Combrink photo

@BoerJanComdrink

Ossie Rohl 🇮🇱🇺🇲🇩🇪 photo

@OssieRohl

Wynand photo

@WynandJwessels

Eddie Cronje photo

@EEddiecronje

knight rider photo

@Hferrei85545680

Ronel Reposted

So gatvol vir onstabiele mense wat onstabiliteit in jou lewe veroorsaak. Fok net verby asb


Ronel Reposted

Tyd is prysloos, maar dis gratis. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer en as jy dit verloor kan jy dit nooit terug kry nie.


Ronel Reposted

Snaaks hoe 'n persoon so maklik en so diep in jou hart kan inkruip.


Ronel Reposted

Dis die mooiste glimlag wat die grootste geheime bewaarheid, dis die mooiste oe wat menige malle gehuil het en dis die mooiste hart wat pyn gevoel het.


Ronel Reposted

Ek sal jou liefhê tot die lewenslyn van alle lewens tot 'n punt kom.


Ronel Reposted

n Glimlag is die mooiste manier wat jy jou ervarings op jou gesig kan skryf sonder n pen.


Ronel Reposted

Ons lewe met geleenthede tyd, ons stap in gehuurde skoene, as ons weg gaan gaan ons dood, maar laat ons uitgaan met hoop, glimlagte, vergifnis en liefde.


Ronel Reposted

Jy is nie myne nie Jy is God s’n Ek het die voorreg om my liefde vir jou, met God te deel #Krulle_Kind


Ronel Reposted

God skuld ons niks in die lewe is, maar gee ons alles.


Ronel Reposted

Moet NOOIT moed verloor nie, moet NOOIT opgee nie, vandag se probleme is oor ñ jaar vergete! Kyk om jou rond, sien raak of soek na dit wat jou nog hoop kan gee! Daar is ALTYD iets om voor dankbaar te wees! Ek weet daar is iemand wat dit moet hoor vandag! 🌼


Ronel Reposted

As ek sterf# Onthou my … Maar laat my gaan # Glimlag dat ek hier was vir n rukkie! En drink Shooters op my!


Ronel Reposted

Jy is my sonstraaltjie .


Ronel Reposted

Jys my liefde , my hart , my lewe , my alles .


Ronel Reposted

"@tiener_princess: ♡ Geloof + Hoop + Liefde + GOD = Resep vir die lewe ♡"


Ronel Reposted

Vrees het aan die deur geklop..Geloof het die deur gaan oopmaak - en daar was niemand nie_☺


Ronel Reposted

Ek is sterk, want ek ken my swakpunte. Ek glimlag, want ek weet hoe dit voel om te huil. Ek bly glo, want ek weet God is daar vir my.


Ronel Reposted

Liewe Jesus... Soms kry ek nie die regte woorde tydens gebed nie, soms voel ek magteloos, kan U asseblief na my hart luister? †


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.