@fxkjou Profile picture

.

@fxkjou

Joined July 2014
Similar User
Slordige Meisie photo

@SlordigeMeisie

Amy photo

@AmydeWet88

Tuindwergie photo

@Tuindwergie_

. Reposted

Almal vind liefde ek kan nie eers my sokkies vind nie


. Reposted

Wiskunde môre Alge-nah


. Reposted

Die slegste leuens is die wat jy jouself vertel


. Reposted

Word eers gebreek Om te weet waarvan jy gemaak is


. Reposted

Oorbegin is nie noodwendig die antwoord nie


. Reposted

.....en, skiet my. Ons generasie maak my naar http://t.co/IOowNj4t5H

Tweet Image 1

@Neonboog: AFRIKAANSE ACCOUNT STARTER PACK: pic.twitter.com/D5UD9ZY2KZ” OMYFOK dis akkuraat👌


. Reposted

Die woord jammer is soos 'n hoer, word net gebruik vir die lekker daarvan.


. Reposted

As maandag skoene was sou hulle crocs wees


jy was nooit die moeite werd nie, vriend.


@sewendebrander ek soek eendag n man soos jy. almal mag maar sekondeer.


. Reposted

Dis hoekom ek TRUST ISSUES het pic.twitter.com/q1FkzOD8c7


. Reposted

Ek gee nie om as ek alleen is nie, ek wil net nie alleen voel nie.


. Reposted

"Ek soek ons, net ons. Dit alles, met jou, net jy."


Wat sit jou af Eskom


. Reposted

http://t.co/0WrADgmvTy

Tweet Image 1

. Reposted

Ai. http://t.co/jUks2qOwnq

Tweet Image 1

United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.