@SimoneCilliers Profile picture

Simone Cilliers

@SimoneCilliers

Klein aanhalings uit my lewensverhaal..

Joined September 2013
Similar User
Warren 🤘🏼 photo

@warrendt

Jaco van den Heever photo

@jacovdh

WILDDOGWILLY🐕 photo

@wikusdutoit

Hoe neek mens die laaste week van vakansie op? Jy kry masels...


Waar is my matriekjaar heen?..


Twee helftes maak mos n hele..


boundless and infinite...


Ek wens ek was my skilpad.. Ek wil ook net slaap...


Voel of ek harder vir die toets leer as wat ek vir my eksamens geleer het..#stressed


Ek tweet net as ek data het.. Which is never..


Klaar geregistreer vir ons kaartjies! Cant wait! #ultrasa2015 @RichardDettmar


Twitter is soos my doolhof dagboek. As j kan uitfigure wat ek se weet jy hoe ek voel. BP, ek kani eers self uitfigure wat ek se nie..


Pun of the day: How does Moses make his tea? Hebrews it


Kan ons hierdie ding doen vir n rukkie, kyk hoe dit voel..


Nadat ek lewenswetenskap geleer het , dink ek altyd die ergste is fout met my wanneer ek enige simptome toon...


Jy weet jou kamer is koud, as jy na n slukkie tee n wasemwolkie uitasem...


Sinaps. Schnapps.. Eks dors..


Ek dink ekt 'n verworwe breinbesering, veroorsaak deur 'n virale infeksie genaamd diffrensiasie...


Simone Cilliers Reposted

Maak 'n sin met "vetsug". Eks vet....sug.


Simone Cilliers Reposted

Hy is die tipe ou wat maak dat ek hartjies in my wiskunde boek teken♡


Jy kan maar hardloop, jy gaan net moeg lyk in ons troufotos...


I was supposed to believe you, and you were supposed to care..


Altyd gedink die mense se wat jy nie weet nie maak nie seer nie. Maar dis juis die nie weet en later uitvind part wat seermaak..


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.