@lissa_qiii Profile picture

Lissa'Qii...

@lissa_qiii

Hugo Mare se meisie......♡2013-05-30♡*

Joined July 2014

Ek verf buite die lyne !


Daar is soveel wat my hart wil sê , maar wat my mond nie toe laat nie . . .


Waar *̩s geluk ?!


Eks jammer ek het al jou leuns geglo so stupid van my !!


Want die liefde los n spoor♬♡...


Met n babelas en n army jas het jy vir my *̩n die reen gewag !


Want ek verdrink inn my eie trane vernaand ....


Sushi saam my bestie more :D


Want die tronk *̩s vol en die kerk leeg !


Want ek praat van jou asof alles nog pikfyn is . . .


Die mense warmee jy uithang, beskryf jou persoonlikheid!


Jy kan nieman eientlik vertrou nie want die duiwel was eens ook n engel...


My heart *̩s like an open high way !


Εk skryf dit *̩ƞ ʼn brief,want ʼn brief verloor nooit syn !!*


Ontou net jy wys 1 vinger na my,maar hoeveel wys trug na jou ??


Want deesdae is tranne agter n toe deur baie beter as vuil vuiste


Moenie vergeet om te bid nie.. Want die Here het nie vergeet om jou vanoggend wakker te maak nie♡


Oor n maand *̩s dit kersfees #scary


Moenie aan een doen wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie !


Ek het n krediet kaart nodig wat nie n limiet het nie !


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.