@WaareAfrikaans Profile picture

Die Moordenaar

@WaareAfrikaans

▪ Sterk oppad na fok weet waantoe ▪

Joined September 2013
Similar User
🦕 photo

@its_carietz_

s o n n e b l o m photo

@jyprobeertehard

Tuindwergie photo

@Tuindwergie_

Pinned

Ek is trots Afrikaans maar nie John Deere sticker op die agterkant van my bakkie trots nie.


Dankie Kurt jy is ook n legend!

Tweet Image 1

Daar is n goeie kans dat sy my trou vrou is en dis hoekom ek weg hardloop van haar af.


Wie se ma glo ook dat daar net een dokter is wat jou kan gesond maak? 🙄


Dis moeilik om n enkel ma te wees.. Veral as jy nie kinders het nie en jy n tiener seun is.


Vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen @JackParow


Partykeer is moord in die nr1 posisie op ń mens se te doen lysie..


Jou oë steel my woorde


Ek wens ek was nie so bang om die eerste move te maak nie.


Niemand verstaan rock-bottom totdat jy dit tref nie


Oogkontak is my ondergang


Die Moordenaar Reposted

Kyk, ek weet oorspronklikheid is 'n moeilike ding, maar kan mense asseblief ophou Engelse goed oorvertaal Afrikaans toe en claim as hul eie?


Want dis mos lekker om te oordink


As ek nou moet eerlik wees fok my gevoelens my hard op.


Vandag oor ń maand is dit Kersfees. Ek is nog nie reg daarvoor nie.


Jy verdien die oorgawe liefde wat jy vir ander gee.


Niks soos om haar nek te ruik en vir ń oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees.


Waar is die dae toe Alternatief cool was?


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.