Vanaand le ek hier stok siel aleen en verlang na iemand wie ek gedink het was my vir ewig
Wanneer jy moet "Bye" se vir die ou wat jy rerig lief voor is ,is soos die moeilikste ding ooit
Ou_kie "B!tch". Myc :"ek was al erger genoem" ou_kie "soos wat?". Myc ::“jou myc ”
As n myc dom genoeg is om jou lief te he na jy haar hart gebreek het , belowe ek jou sy is die regte een vir jou ☺
Ek sweer om geld te spaar is een van die moeilikste goed ever
Knock knock .. Who's there ?? Nie jou ouers nie !!! Hulle klop mos nie
'n Meisie het gehuil oor haar 'swak' wiskundepunt van 74%. By my sou dit trane van blydskap wees.
Kan ek jou Supergirl ,Badgirl, Iron girl , spider girl wees ? Ek sal jou oppad in die donker , vir jou 'n sidekick wees ♡
Tiener_afr: Net omdat ek nie vandag kerk toe gaan nie meen nie dat ek nie n close verhouding met God het nie♡"
Wees dankbaar vir wat jy het , voor dat dit iets is wat jy gehaat het
United States Trends
- 1. $EMT 5.623 posts
- 2. #EarthMeta 1.773 posts
- 3. $NUT 1.843 posts
- 4. #ChristmasCrunchSweepstakes N/A
- 5. Cyber Monday 87,4 B posts
- 6. #GivingTuesday 7.089 posts
- 7. Art Cashin N/A
- 8. #SarahBoone N/A
- 9. SLIMETOOZ 1.764 posts
- 10. #GalaxyFold6 N/A
- 11. Durbin 5.556 posts
- 12. Circus 21,9 B posts
- 13. Martin Short N/A
- 14. Act 10 7.254 posts
- 15. Daniel Penny 32,8 B posts
- 16. Hunter Biden 1,81 Mn posts
- 17. hozier 1.708 posts
- 18. Pro Bowl 3.087 posts
- 19. ALL HELL TO PAY 11,6 B posts
- 20. Ben Arbuckle N/A
Something went wrong.
Something went wrong.