@amokinafrikaans Profile picture

Amok in Afrikaans™

@amokinafrikaans

Joined October 2013
Similar User
Zackie Achmat photo

@ZackieAchmat

𝒮𝓊𝓃𝓈 🕊 photo

@sunellmari

Slordige Meisie photo

@SlordigeMeisie

深圳/深圳兼/职/深圳线下/深圳个人/深圳同城/深圳上门/深圳外围/深圳资源/深圳约炮 photo

@DisHoerskool

s o n n e b l o m photo

@jyprobeertehard

She loved him and he loved her. It was as simple as that.


Ek mis hom wanneer ek nie met hom praat nie. Ek mis hom wanneer ek met hom praat.


Winterwasemasem hartjie teen jou kar ruit.


Ek't nou genoeg gehoor, ek't nou genoeg gesien.


Verskriklike verlang na sy teenwoordigheid. Na hom...


Ek het hom lief. elke dag, heeldag, viraltyd.


Dit is presies dit waarvoor jy die meeste hoop, wat jou op die einde vernietig.


Ek sien kaans vir enige iets wanneer jý my hand houvas.


Sy stem oor die selfoonlyn laat my net soveel meer verlang. Ek verlang na hom


Om jou lief te hê is soos om asem te haal...


Jy maak my sielsgelukkig, ek belowe.


Amok in Afrikaans™ Reposted

Wees saam iemand wat nogsteeds die kar deur vir jou oop sal maak al is hy kwaad vir jou.


Om eerlik te wees; ek dink ek en Iris het iets ingemeen.


Dis baie interesant om te hoor wat jy in jou privaatheid doen....vertel vir almal


Wat gebeur as jy jou ligte afsit vanaand


Ek probeer my moed vind onder hierdie toegegooide hoop take, wat moet in wees.


Dis koud, en ek verlang na jou.


Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.