@KindersKaalvoet Profile picture

KaalvoetKinders

@KindersKaalvoet

Afrikaans is my taal _ My menswees *

Joined February 2014
Similar User
𝒮𝓊𝓃𝓈 🕊 photo

@sunellmari

TheKingIsBack photo

@OfficialKoesPak

Followersss !! As jllee iinsttaagram hett gaan liike dii page : kendalljennercopy _ asbb 'dit sal warddeur word * dankiieE x


Ek sal nooit agter 'n ou aanhardloop nie, maar as hy blonde hare en blou oë het moet 'n meisie maar 'n power-walk oorweeg.


Hoe meer jy jou Bybel lees, hoe liewer word jy vir die Outeur ♡


Die ding is ek het my hart totaal finaal op jou verloor en jy doen absoluut niks om hom vas te hou nie.


Ek is officially nogsteeds verlief op jou.


wedding vows: ur not harry styles but ur ok i guess


KAN IEMAND ASB VIR MY VERDUIDELIK hoe jou "no make-up selfie" op facebook enige iets met kanker te doen het?


Baklei vir my soos wat jy op jou playstation baklei...


Ek is nie goed in algebra nie, maar sal enige dag jou x vervang..


Hoekom is daar nie 'n build a boyfriend store nie ? ♡


Die liefde moet getoets word.


Kom ons sit in 'n boomhuis ,hou hande vas en kyk die sonsondergang♡


Eintlik is ons te jonk om hartseer te wees oor verhoudings.


Kom ons los vandag die piekniek ding skat en gaan bederf die kinders by die kinderhuis met mcflurry's♡


So jys 'n model van instagram?En jy is jou eie fotograaf? Interresant.


Jy ruik so lekker. Kan jy asb loop voor dat ek van jou begin hou..


Besef jy hoe lief ek jou het?


Sal jy my leer van liefde ?


Ek voel veilig by jou ♡


Ekt lippe. Jyt lippe. Interessant :)


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.