@LauraLkusel Profile picture

Laura

@LauraLkusel

Joined December 2012
Similar User
Mar-Louise van der Merwe photo

@marrievdmerwe

s o n n e b l o m photo

@jyprobeertehard

Bazz Media Utama photo

@bazzmediautama

Sometimes it all gets a little too much, but you gotta realise that soon the fog will clear up.


"Dead people recieve more flowers than the living ones because the regret is stronger than gratitude." - Anne Frank


Ek kan met alle eerlikheid sê dat ek nie weet hoe ek hierdie jaar wiskunde gaan deur kom nie..


It's alright to die cause death's the only thing you haven't tried.


Promises are like babies - easy to make but hard to deliver.


Ek :"Is jy kwaad vir my?" Persoon :"Nee hoekom?" Ek :"Jy stuur nie meer emoji's op whatsapp nie.."


Asseblief wees cliché en koop vir my blomme en chocolates vir my verjaarsdag.


*lê vir 5 minute in die son* "Why is my skin not golden yet?"


"Everything that you've ever dreamed of, disappearing when you wake up."


Party mense is rerig mooi, en dit maak my rerig hartseer.


Wiskunde vandag was eintlik maklik.. Behalwe vir bladsy 1 en bladsy 14 en AL DIE RES VAN DIE BLADSYE TUSSEN IN


Ek skryf 7 toetse in 4 dae volgende week en ek is nie besig om te leer op die oomblik nie ..ek moet rerig my prioriteite agter mekaar kry.


Ron en Hermoine bly die beste movie couple of all time en as jy nie saam stem nie beter jy jou opinie vir jouself hou want dis irrelevant.


Having no regrets is all that she really wants.


Special talent - om 80% van die keer die USB die eerste keer reg in te sit.


Hoekom is my motivering om baie te leer, hard te oefen en gesond te eet altyd die heel hoogste in die aande voor ek gaan slaap?!


Hey wiskunde, are you from europe because europiece of shit.


Ek hoop die toesighouers laat my more vroeg loop as hulle sien hoe ek huil.


Wats erger as 'n drie uur wiskunde eksamen? TWEE DRIE UUR WISKUNDE EKSAMENS!


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.