@JohaCilliers Profile picture

Joha♡Cilliers

@JohaCilliers

Joined December 2013
Similar User
Superb photo

@SBO101

Je m'apelle Cynth🇲🇼 photo

@Karamelcee

Mfana 'se Goli 💎 photo

@TiffTom_Sa

Bennie De Villiers photo

@Benniedevil

http://t.co/EDwyQ8QM4O

JohaCilliers's tweet image. http://t.co/EDwyQ8QM4O
JohaCilliers's tweet image. http://t.co/EDwyQ8QM4O
JohaCilliers's tweet image. http://t.co/EDwyQ8QM4O
JohaCilliers's tweet image. http://t.co/EDwyQ8QM4O

http://t.co/LFWD0HgXRp

JohaCilliers's tweet image. http://t.co/LFWD0HgXRp

Joha♡Cilliers Reposted

Wees my geraas as die oordowende stiltes my oorneem, en ek sal jou stiltes wees as jou nagmerries op jou begin skree.


http://t.co/TtkOV7ZbWt

JohaCilliers's tweet image. http://t.co/TtkOV7ZbWt
JohaCilliers's tweet image. http://t.co/TtkOV7ZbWt

Joha♡Cilliers Reposted

Ek wou 'n pizza wees, maar ek's 'n mens gebore en nou moet ek toetse skryf en 'n broek dra en die lewe is nie regverdig nie julle.


"@Sheldon_Jokes: Your body is 70% water and I’m thirsty."


"@Afr_oulik: In 'n hemel vol sterre, dink ek, ek sien jou"


"@gevolglik: ek wens my oë kon foto's neem"


Ek het sooo lekker geeet dat ek vergeet het wat ek geeet het..


Joha♡Cilliers Reposted

Ou, ek worry regtig nie wat jy dink van my klerestyl nie. As ek aangetrek het om jou te impress, het ek kaal geloop.


Joha♡Cilliers Reposted

Tiener wees het so baie probleme. Toe ek klein was, was my enigste probleem om die seep te vang in die bad.


Joha♡Cilliers Reposted

As ek wou gehad het jy moes 'n week later reply het, sou ek 'n brief gepos het.


"@Dis_die_prinses: Julle is so aan en af soos wat die elektrisiteit in Suid-Afrika is."


Plants VS. Zombies - Me VS. You


Daai goed vreet geld


Daar waar n windpomp is, is daar wind. Waar suurstof is, is mense... Vertel my meer ?!


Ek weet sommer dadelik as ek nie saam met iemand om n vuur sit nie


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.