@BiancaX06 Profile picture

Bianca Du Toit

@BiancaX06

geniet vandag want jy weet nooit of daar 'n more gaan wees nie #staansterk ☆

Joined November 2014
Similar User
:) photo

@MLNNCL_

Moet nooit teveel verwag van mense nie .. soms is hulle geneig om jou in die steek telaat #☆ https://t.co/jXdJige5EJ

BiancaX06's tweet image. Moet nooit teveel verwag van mense nie .. soms is hulle geneig om jou in die steek telaat #☆ https://t.co/jXdJige5EJ

Bianca Du Toit Reposted

Jy't eendag net hier in my kom woon. So eenvoudig gemaklik, doodgewoon.


Bianca Du Toit Reposted

My woorde is dalk egosentries en op my selfbeeld gekonsentreerd, maar my menswees is uniek en onvervangbaar.


Tyd om te begin lewe .. ♡


Bianca Du Toit Reposted

Onselfsugtig, dis wat liefde is.


Bianca Du Toit Reposted

Niemand se opinie tel meer as God s'n nie.


Bianca Du Toit Reposted

In donkertye is die sterre die helderste.


Bianca Du Toit Reposted

Wees die een wat sy gedink het nooit bestaan nie.


Bianca Du Toit Reposted

Kyk diep in haar oe...sien jy dit ??...sys verlief♥ sit jy hand nu om haar wang en soen haar soos jy nog nooit iemand gesoen het nie...


Wat is liefde werklik ? As almal bang is vir dit ..


Bianca Du Toit Reposted

'n Muur is nie altyd 'n slegte ding nie.


Bianca Du Toit Reposted

Jou liefde is vir my soos koffie op 'n koue dag. Dit maak my binneste warm wanneer dit voel asof die winter vir ewig gaan aanhou.


Bianca Du Toit Reposted

Hulle hett my gevra oor Dwelms ,, toe verteL ek huLa van jOu ♡ ...


Bianca Du Toit Reposted

Jy is tussen boom en bas meer los as vas


Bianca Du Toit Reposted

My ouers het my groot gemaak met waardes, ek spaar myself vir my trou man...


Bianca Du Toit Reposted

Ek stap eerder stadig vorentoe as wat ek terugdraai in die verlede.


Die loadshedding kak kan nou maar stop #justsaying


United States Trends
Who to follow
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.