@AfrikaanseRebel Profile picture

Afrikaanse Rebel

@AfrikaanseRebel

Kleur jou prentjie in voordat iemand jou vetkruite steel.

Joined December 2013
Similar User
Slordige Meisie photo

@SlordigeMeisie

𝒮𝓊𝓃𝓈 🕊 photo

@sunellmari

Tuindwergie photo

@Tuindwergie_

s o n n e b l o m photo

@jyprobeertehard

Jy's droër as 'n Savanna advertensie.


Ons is soos parallele lyne: altyd naby mekaar - nooit by mekaar nie.


As jy voel of als teen jou is, onthou net 'n vliegtuig styg teen die wind op nie saam met die wind nie.


Dink net hoe goed lewe sou wees as pizza jou maer gemaak het.


Sy was 'n reënboog, maar hy was kleurblind.


Wees 'n goeie mens maar moenie jou tyd mors om dit te bewys nie.


Wanneer my ma sê ek moet my eie kos maak 😑

Tweet Image 1
Tweet Image 2

As jy mooi luister sal jy hoor dat ek nie omgee nie.


Vir mense wat dink geld bring nie geluk nie, plaas dit oor na my bank rekening asb.


Almal het 'n hoofstuk wat hulle nie hardop lees nie.


Goeie dinge gebeur wanneer jy jouself weghou van negatiwiteit.


My bo-bene is groter as my kans vir 'n gelukkige lewe.


My oggend roetine behels my wat op my bed sit vir 10 min en dink hoe moeg ek is.


By die huis is die plek waar jy lelik kan lyk en dit geniet.


'n Gedagte is die moeilikste ding om te beheer.


Al weet jy wat gaan gebeur is jy nooit voorbereid hoe jy gaan voel nie.


Vat die eerste stap en sê vir mense hoe jy voel.


Sien die goeie in alle dinge.


Wees 'n goeie mens maar moenie tyd mors om dit te bewys nie.


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.