@melis_sauer Profile picture

Melissa Sauer

@melis_sauer

Joined February 2013
Similar User
KELSI🧚🏼‍♀️ photo

@kellygolding_

Henru_Krüger photo

@HenruKruger

DivanVenter photo

@DivanVenter2

Herman Jacobs photo

@herms99

Quintus Potgieter photo

@QuintusRP

WILDDOGWILLY🐕 photo

@wikusdutoit

Melissa Sauer Reposted

Jy oor die foon en jy in persoon is ongelukkig nie dieselfde mens nie. Woorde is maklik.


Melissa Sauer Reposted

jys die persoon na wie ek sal hardloop in trane of met n smile,,jy sal altyd die persoon wees na wie toe ek terug draai


Melissa Sauer Reposted

Ek het 'n "i don't care" houding, terwyl my hart eintlik omgee.


Melissa Sauer Reposted

Hoe langer jy wag, hoe beter is die soen ♡♡


Melissa Sauer Reposted

Dit maak nie saak hoe lank jy hom ken nie. As hy jou laat glimlag het van dag een af moet jy seker maak jy verloor hom nie.


Melissa Sauer Reposted

Moet haar nooit laat gaan as jy weet jy sal nooit weer iemand soos sy kan kry nie.


Melissa Sauer Reposted

Die ergste gevoel is wanneer iemand jou spesiaals laat voel, dan vergeet hulle skielik van jou, & jy moet maak asof dit jou nie pla nie.


Melissa Sauer Reposted

Liefde is wanneer hy jou laat huil, maar jy hom nog steeds wil hê, wanneer hy jou ignoreer, maar jy nog steeds lief is vir hom.


Melissa Sauer Reposted

Eendag gaan iemand na jou kyk & dink jy is die beste ding in die wêreld.


Melissa Sauer Reposted

Belowe my 'n huisie langs die strand, met die son wat sak en die branders wat voor ons breek terwyl ek in jou arms le en alles bewonder.


Melissa Sauer Reposted

Hy moet jou beautiful noem asof dit jou naam is.


Melissa Sauer Reposted

Ek is eerder ongelukkig saam met jou as gelukkig saam met iemand anders.


Melissa Sauer Reposted

Ek wil net daardie iemand vir jou wees wat heeldag in jou gedagtes rond dwaal.


Melissa Sauer Reposted

Wees die meisie wie sy eks sal haat, sy ma sal lief hê & die een wie hy nooit sal vergeet.


Melissa Sauer Reposted

'n suksesvolle vrou, is een wie 'n ferm fondasie kan bou, met die bakstene wat almal na haar toe gooi.


Melissa Sauer Reposted

'n Plaasmeisie trap dalk modderspore in & om jou huis, maar 'n plaasmeisie trap spore van goud in jou hart.


Melissa Sauer Reposted

Hê haar lief- wees vir haar 'n hartedief, pas haar op sonder vrees en sy sal jou lewe wees...


Melissa Sauer Reposted

Vir jou stap ek die pad... Vir jou spaar ek my hart...


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.