@ilkeQ Profile picture

ilke fitzgerald

@ilkeQ

Joined March 2012
Similar User
Thenecia Laubscher photo

@TheneciaL

ilke fitzgerald Reposted

Do you perhaps have an ETR?


ilke fitzgerald Reposted

To live a life that is fully dependent on the Holy Spirit we must be willing to step forward in faith Check out Don't Give The Enemy A Seat At Your Table! Available now right here: ow.ly/lWoA50HshFM

louiegiglio's tweet image. To live a life that is fully dependent on the Holy Spirit we must be willing to step forward in faith

Check out Don't Give The Enemy A Seat At Your Table! Available now right here: <a style="text-decoration: none;" rel="nofollow" target="_blank" href="https://t.co/gymGU6LPCU">ow.ly/lWoA50HshFM</a>

ilke fitzgerald Reposted

“ all my scars, they don't seem to matter anymore - coz they led me here to you .. ”


ilke fitzgerald Reposted

Daar was n tyd wat ek eintlik omgegee het wat jy dink van my. raai wat, daai tyd is verby!


ilke fitzgerald Reposted

Elke meisie wil 'n player rustig maak spesiaal vir haar, en elke ou wil 'n soet meisie stout maak net vir hom.


ilke fitzgerald Reposted

Tussen denke en drome raak woorde verlore. Hoe kan die mond beskryf - wat die hart wil sing.


ilke fitzgerald Reposted

Jy versprei stories dat ek van jou hou, my skat ek is mal oor jou.♥


Ek soek nie iemand wat my die tweede keer eers raak gesien het nie. Ek soek die een wat die eerste keer nie kon wegkyk nie.


ilke fitzgerald Reposted

God gee Sy swaarste gevegte vir Sy sterkte soldate.. Met sy hulp sal jy deur dit kom :)


Jy gee my n tipe geluk wat ek by geen ander mens sal kan vind nie ♡


ilke fitzgerald Reposted

Jou meisie is so mooi en lojaal. Hoekom flirt jy met ander meisies? Dis soos om 'n diamant weg te gooi en 'n klip op te tel .


ilke fitzgerald Reposted

Almal sing in die stort , behalwe ek , ek perform .


Vat aan haar hart , nie aan haar lyf nie . Maak haar lag, moenie haar trane mors nie


ilke fitzgerald Reposted

Ek word nie gekry nie, ek word nie gewen nie, ek word nie op gebet nie, ek word nie gekoop nie, ek word verdien


Want dalk het my skoonouers nooit kinders gekry nie


ilke fitzgerald Reposted

Sometimes losing a battle helps you find a new way to win the war.


ilke fitzgerald Reposted

moenie op een knieg gaan vir 'n meisie wat nie op altwee Sal gaan vir jou nie ...


Jy gaan nie skooltoe om jou trouman te kry nie, maar om jou strooimeisies te kry. @Alzetjie_W


ilke fitzgerald Reposted

Ekt vir jou geval maar jy kon my nie vang nie. Jou arms was vol ander meisies.


ilke fitzgerald Reposted

Die eerste om jammer te sê is die braafste. Die eerste om te vergewe is die sterkste. Die eerste om te vergeet is die gelukkigste


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.