@charmainerouss3 Profile picture

charmaine rousseau

@charmainerouss3

kaffeien & nikotien. kaalvoetkind. lus vir die lewe!! yes please.

Joined March 2014

Ek soek eerder hartsmense as leë vriendskappe!


Daar was iets doods binne haar. Ek kon dit sien toe ek in haar oë gekyk het, en hy het net stil stil weggeraak, haar agter gelos.


charmaine rousseau Reposted

Instead of calling girls thirsty, we should call them D Hydrated


Vleg my in die probleme in, ek sal myself uit probeer wurm. Maar ek sal nie versmoor nie.


My huis ruik soos trane en 'n gebreukte hart.


Dis baie arogant om oor more te worry .. want God weet wat Hy doen !


charmaine rousseau Reposted

Ek het respek vir ñ man wat die meisie eerste sal laat loop.


Bietjie kreatief vandag! http://t.co/wHxBEULHM9

Tweet Image 1

Adventure starts where plans end


Vra 'n vraag en lyk een keer dom, bly stil en bly verewig dom.


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.