@NiemannAn Profile picture

Annerie♥

@NiemannAn

Joined November 2012
Similar User
 Tlhalefang/t-man photo

@Tlhalefang22

Galne M. Baloyi photo

@galnelbaloyi

"@mariskadelarey: Ma: Kry jy darm slaap in? Ek: Ja soos partykeer nies ek en dan is my oë toe"


"@KapteinVerskrik: Die lewe is te kort om kak koffie te drink en om oor seuns te huil."


"@KapteinVerskrik: “When it’s over, leave. Don’t continue watering a dead flower.”"


"@alidakrog05: Miskien is dit dalk cliche, maar miskien is ek nie vir liefde bedoel nie."


"@WoordPerfeksie: "Ek verstaan as alles te veel raak Ek verstaan as die lewe jou seer maak Ek het gevoel hoe dit voel om te bloei" -God"


"@WoordPerfeksie: Throw me to the wolves and I'll return leading the pack"


"@woorde222: My goal is to build a life so awesome that I don't need a vacation from it..*"


"@Mej_Afrikaans: Ek is n meisie wat meer verdien as wat jy bereid was om te gee."


"@watkykjy: "Oudstes en enigstes steek jou hand op sodat jy 'n omsendbrief kan kry" #VandagSeKindersWeetFokol"


"@jandre987: As jy praat van Nesquick en nie hasiemelk nie het jou ouers jou nie reg groot gemaak nie."


"@AllesAfrikaans: As jy in 'n verhouding is en al wat jy doen is huil , moet jy stop en jouself vra , gaan jy met 'n mens uit of met 'n ui "


"@AllesAfrikaans: Kry jou kop uit jou hol uit , dis nie 'n hoed nie .."


"@AllesAfrikaans: Ek bid , ek wens nie. Want ek't ñ God , nie ñ genie nie."


"@Chrr_isty: seuns huil, sigarette maak dood, ouers lieg, skepe sink, blomme gaan dood, lewe gaan voort, met of sonder jou."


"@AllesAfrikaans: Watokal jy doen, moet nooit terug gaan na wat jou gebreek het nie ."


"@Dis_die_prinses: Ek weet eintlik nie wat ek mis nie, alles was net 'n leuen."


"@_RuanNolte: God loves you more in a moment than anyone could in a lifetime."


"@Charienne1: Wees gelukkig met dit wat jy het , terwyl jy werk vir wat jy wil he ♡"


"@Charienne1: The heart wants what it wants ♡"


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.