@KliphardLiefde Profile picture

inge. 🌙

@KliphardLiefde

Let the sun warm your soul, let the moon ease your mind 🌞

Joined April 2014
Similar User
HartKlop♡ photo

@sonderskoene

🦕 photo

@its_carietz_

s o n n e b l o m photo

@jyprobeertehard

Traumagotchi  photo

@Afr_Humor

Tuindwergie photo

@Tuindwergie_

inge. 🌙 Reposted

'Ek-hoop-al-die-verkeersligte-is-rooi-sodat-ek-jou-hand-bietjie-langer-kan-vashou' tipe liefde.


inge. 🌙 Reposted

Jy is nog seer in my, maar nie meer swaar nie.


inge. 🌙 Reposted

Jy sal altyd die gevoel wees wat ek nooit sal ophou voel nie.


inge. 🌙 Reposted

Why don’t they just legalize Brutal Fruits, nobody will truly be gesuip.


As ek my Twitter oopmaak en daar is 6 posts van dieselfde persoon op een dag 😐🙄 #krynlewe


inge. 🌙 Reposted

Ladies, please be careful

Tweet Image 1


Ek: "Loop gou vir my" Jy: "Waantoe?" Ek: "Loop naai" 😎


If I had R1 for every entjie I've smoked in my life, I'd rather buy weed 😗💨


Hou jou neus uit my sake.


inge. 🌙 Reposted

Dans met my, selfs al is daar nie altyd musiek nie.


inge. 🌙 Reposted

Ek kan vir 15 tot 20 minute voor my kas staan & steeds nie weet wat om aan te trek nie, of 'n spyskaart 5 keer deur lees sonder om te besluit wat ek wil bestel. Ek is nooit seker oor enige iets nie, maar ek was doodseker oor jou.


inge. 🌙 Reposted

*People dying left, right and centre* Smokers: MY ENTJIES 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭


inge. 🌙 Reposted

Cyril was laat vir sy toespraak, want hy was besig om te oefen hoe om sy masker op te sit. Hy kon dit nogsteeds nie regkry nie.


inge. 🌙 Reposted

the chaotic energy of vine will never be matched by tiktok sorry


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.