Mizanne Hattingh
@HMizannenew at this. probeer studeer by die nwu. apparently help twitter.
Similar User
@its_carietz_
Ek doen hierdie ding waar ek vir maande lank vergeet ek het Twitter.
Ek het eendag kliphard in ‘n vieruur klas gesê: ek kan nou doen met ‘n gin. Almal het omgedraai en gelag. Ek mis daai dag.
Ek het nie eers tyd om te celebrate dat ek ‘n taak submit het nie want dan moet ek alweer die volgende een submit. And that’s on online learning.
Ek’t nou net ‘n opstel amper klaar geskryf voor ek besef het dis nie oor die regte teorie nie. As dit nie my lewe beskryf nie, honestly - wat doen?
But you do lose your sanity when 300 students ask you similar questions over and over and over again (just because the can’t read/comprehend properly) or if they are too lazy to ask the lecturer.
Covid-19 lockdown will henceforth be known as the great wine shortage of 2020.
Enige iemand met jonger siblings wie jy basically nou moet home school? Oh, just me? Okay.
My to-do list lyk nie of dit ooit einde gaan kry nie, maar wat doen ek? Koop Sims 4 ✌🏻
Ook, hoekom is daar soveel studente wat nog met die lepeltjie gevoer word? I mean, een van die bozzas op ons whatsappgroup het letterlik gevra of jy US of UK english moet gebruik. Hoe is jy finale jaar my bra?
Luister daar’s ‘n surge van opdragte (my official term daarvoor) vir middel Mei en honestly is dit kak. Nodig, maar kak.
my quarantine routine is very simple. i wake up and i suffer
Al wat ek soek is ‘n nandos pitatjie, is dit te veel gevra? (Maar ook my kêrel, en ook sushi en nog gin... en miskien ‘n oukraal-cocktail)
I have officially become THAT person; Getting up thinking, hmm who am I reporting Facebook today😂 Sorry Karen, your political rant and negativity needs to find a different page.
My slaappatroon is in sy moer.
Het vir die eerste keer since lockdown begin het 8uur gaan slaap. Het 1uur vanoggend wakker geword en kon nie weer slaap nie. Serves me right ✌🏻. #slaapskeduleisgefok
Tydens lockdown het ek ‘n paar goed geleer - een van hulle is aartappels skil. (Moet my nie judge nie, my ouers kook nie so ek het nog nooit geleer nie). Ek het ook geleer hoe om my vingerpunte raak te skil. #ouch
My boetie het ontdek hy kan shows binge op Showmax en Netflix. Hy is 10 en al wat hy kyk is Power Rangers en iets met die naam Vampirina. Stuur hulp en nog drank (asseblief).
please don’t forget to drink water and get some sunlight because you’re basically a houseplant with complicated emotions.
gonna bake oom cyril a banana bread because he deserves it tbh
Ek het ontdek dat Juanit du Plessis TikTok het en nou sal ek nie weer 'n tiktok kan maak nie. You can't beat this.
United States Trends
- 1. spotify 1,61 Mn posts
- 2. Pete 591 B posts
- 3. #CUTOSHI 5.357 posts
- 4. Brian Thompson 26,7 B posts
- 5. Apple Music 236 B posts
- 6. Happy Birthday Dan 7.314 posts
- 7. DeSantis 56,7 B posts
- 8. United Healthcare 13,8 B posts
- 9. ACLU 21,7 B posts
- 10. Manhattan 54,7 B posts
- 11. CEOs 6.825 posts
- 12. #NationalCookieDay 2.845 posts
- 13. soobin 93,1 B posts
- 14. $Santa 5.628 posts
- 15. #NSD25 21 B posts
- 16. chappell roan 9.051 posts
- 17. Conor McGregor 1.465 posts
- 18. Ticketmaster 10,8 B posts
- 19. #수빈이가눈꽃으로피워낸한페이지 51,1 B posts
- 20. Jared Isaacman 1.611 posts
Who to follow
Something went wrong.
Something went wrong.