@AfrMeisie11 Profile picture

Afrikaanse Meisie♡

@AfrMeisie11

Follow vir quotes in jou Taal!

Joined May 2014
Similar User
Tuindwergie photo

@Tuindwergie_

As jy nie probeer nie,sal jy altyd wonder 'wat as'


Soms moet jy net van die verlede laat gaan.


En die ergste ding was,ekt gedink jy was anders.


Ongelukkig verander tyd almal.


Soms in die lewe maak jy keuses en soms maak keuses jou.


Ek hoop jy vind iemand wat in hierdie opgemorste wêreld jou regtig elke dag kan maak glimlag.


Nee ek het nie verander nie Ek het net meer goed begin agterkom


Voor jy opgee,PROBEER.


Ons is almal stories in die einde,maak joune net 'n goeie een


Maar gou genoeg sal ek die kleur van jou oë vergeet en jy sal myne.


Ek dink sy is vasgevang tussen wie sy is en wie sy wil wees.


Daar is mense in my lewe wat ek verseker is,is engele wat gebore is sonder vlerke.


Die pad na sukses is altyd onder konstruksie


Party meisies het ouens,en party meisies het honde. Ek is die gelukkige meisie met die hond.


Moet jou nie aan hulle steur nie, hulle beoordeel die wat hul nie kan wees nie.


Ons was kuns Maar die mooiste skilderye Brand die ergste


'n Gebroke hart en 'n verlore siel ✌


http://t.co/kvg7M0hAHG

Tweet Image 1

United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.