melissa
@skeepie26‘98💁🏼♀️ Polokwane 🏡 Walk in faith ❤️ Sunflower girl 🌻
Similar User
@I_am_Eightch
@sonderskoene
@LocalVillageFo2
@TheartHenriette
@lucyterblanche
@AlyssaJones_x
@NielSwart_ZA
@SebastianTonder
@winewhisperer70
Jesus doesn’t say “be a better person” he says “bring your brokenness and get in here.”
The same God who handled the cross is the same God who can handle your storm. He’s with you.
Hoe kan n pa dit aan sy vrou en kinders doen?
honestly shoutout to lauren daigle. i think it’s insane how God is using her. i mean she’s been at awards shows, on ellen, jimmy fallon, jimmy kimmel. she really is out here doing the thing. and pointing people to the most important thing. Jesus.
Jy verdien nie al die beloftes wat hulle al gebreek het en al die liefde wat hulle nooit vir jou gegee het nie.
and i promise you this, whatever you’re facing, God is greater.
Jy vra my wat ek soek in die lewe en saggies fluister ek vir myself "jy"
Glimlag vir my engel want ek wil weer vir jou smelt. Vat my hand lief want ek wil weer probeer warm raak van geluk.
Ek wil jou deel met niemand anders behalwe God.
Want die Here kan 'n klip in n diamant verander.
Jy is sterker as wat jy dink jy is. Jy is beter as wat hulle sê jy is. Jy is deur dieselfde God gemaak wat die beste en sterkste mense gemaak het. Hoekom dink jy dan jy is nie net so goed soos hulle nie ? Hoekom sal God dan sommiges beter as ander maak ?
Ek ken jou lyf met al sy foute, en eks verlief op elke een. Ek ken jou slegste soen en dis nogsteeds hemels. Ek ken jou as jy down of kwaad is en nogsteeds bly ek smoorverlief op jou...
Ek het na jou gekyk en ek het God se mooiste kunswerk in jou gesien. Soveel liefde, soveel trots en soveel tyd het Hy in jou gesit toe Hy jou gemaak het my engel...
Is it weird that when people tell me I am too sensitive I take it as a compliment? Like I want to write from a place of innermost feelings what do you expect?
Kan ek net gaan slaap en van alles vergeet ?
Ek vind dit moeilik om rigting in my lewe te kry sonder jou.
United States Trends
- 1. Mavs 9.574 posts
- 2. Pete 249 B posts
- 3. DeSantis 29,4 B posts
- 4. Marcus Smart 2.124 posts
- 5. Bama 39 B posts
- 6. Clemson 21,1 B posts
- 7. Brea 2.135 posts
- 8. Grizzlies 5.401 posts
- 9. #MFFL 3.229 posts
- 10. Knicks 14,3 B posts
- 11. Miami 114 B posts
- 12. Kerr 3.955 posts
- 13. Luka 28 B posts
- 14. Sabres 4.590 posts
- 15. Danny Wolf N/A
- 16. #WWENXT 26,7 B posts
- 17. Kentucky 16,2 B posts
- 18. NBA Cup 11,9 B posts
- 19. #RHOBH 4.078 posts
- 20. minghao 42,6 B posts
Something went wrong.
Something went wrong.