Koffie-lis
@koffie_lisñ kwalitiet verhouding met kwaliteit koffie is wat belangrik is☕️
Similar User
@sonderskoene
@its_carietz_
@jyprobeertehard
Jou briewe is nou teen my kasdeur geplak Die indruk van jou lippe nog steeds op my voorkop My kaalvoet spore reg langs joune in die Spar En n tipe liefde tussen ons wat ek nooit gedink het ek sou kry nie
i truly genuinely sincerely from the bottom of my heart do not know what the fuck is going on
probeer net onthou dat ek hoop jys gelukkig dat mense jou verstaan dat jy sal vind waarna jy soek dat jy sal lief wees vir lewe. al is jy nie myne nie.
have you ever met someone amazing and thought “it’s really going to hurt when they leave”
soms verbeel ek myself dat ek jou gehoor het ondenkbare woorde sê, soos "ek is ook lief vir jou " of "jy het geen idee hoe dit voel om sonder jou hier te wees nie"
Praat met my.. Praat asb met my.. Sê dit gaan goed, sê dit gaan sleg. Sê jys gelukkig of sê jy voel verdwaald. Sê vir my as jy trots is op my, laat weet my as ek jou teleurgestel het. Vloek my, skel my, skree op my maar fok, praat net vir ‘n slag reguit met my.
Ek het nou net gebad , my hare gewas, my been hare geskeer, vir myself n facial gegee en bietjie koffie gedrink SELF LOVE IS SO BELANGRIK
Ek gaan vir niemand jok nie maar Maart is die fokken langste jaar van my lewe
Daar is nog ñ druppel op my ruit, ñ bekende geluid, ñ ruimte vol nostalgie, ñ hart vol verlange en ñ meisie wat wonder hoe sy ooit weer heel gaan voel, sonder die groen velde in sy oë, die opregtheid in sy lag , die sagtheid in sy hart en die veiligheid wat sy menswees vir my gee
maar die waarheid is dis jou watermerk op my hart dis jou lag in my gedagtes dis jou hand in myne dis jou glimlag wat myne laat skyn en bowenal dis JY en dit sal altyd JY bly
February
My boetie: Ek weet nie of jy eerste gaan verdrink of eerste doof gaan wees nie. Ek: Hoekom My boetie: Want as jy nie in die bad is nie sing jy heeltyd
*opens bottle of tequila*
United States Trends
- 1. #idegen N/A
- 2. WNBA 42,5 B posts
- 3. Tucker 39,4 B posts
- 4. West Point 10,2 B posts
- 5. Taina 6.879 posts
- 6. $CUTO 7.305 posts
- 7. #WednesdayMotivation 7.780 posts
- 8. Gemini 2.0 3.000 posts
- 9. Josh Williams 1.275 posts
- 10. #MerryKrisis24 2.190 posts
- 11. Happy Birthday David N/A
- 12. FIFA 58,2 B posts
- 13. #4YearsOfEvermore N/A
- 14. #wednesdayfeelings 2.805 posts
- 15. GLP-1 1.477 posts
- 16. McConnell 80,2 B posts
- 17. Good Wednesday 35,6 B posts
- 18. Hump Day 21,4 B posts
- 19. Fingerprints 2.729 posts
- 20. USPS 24,4 B posts
Something went wrong.
Something went wrong.