@NunuQ_4ev Profile picture

Dene'qie

@NunuQ_4ev

Joined June 2012
Similar User
Doug Johnston photo

@dougj210

Arctic_Fox photo

@albertus831

#BFF'sFOREVER♡ http://t.co/QDsOzhIPWT

NunuQ_4ev's tweet image. #BFF'sFOREVER♡ http://t.co/QDsOzhIPWT

#40Days http://t.co/AAtLKa7gQZ

NunuQ_4ev's tweet image. #40Days http://t.co/AAtLKa7gQZ

Ek onthou nog die eerste keer wat jy jou arms om my gevou het & my styf teen jou gedruk het_ Ek kon jou hartklop hoor.. <3


Dis amazing dat ons God so groot is, dat hy die hele wêreld in sy hande kan hou, maar terselfdetyd so klein is, dat hy in ons harte kan pas.


Niks kan jou gevoelings beter wegsteek as die backspace knoppie nie.


She’s dancing with strangers_ Falling apart, Waiting for Superman to pick her up♡


Ongelukkig vertrou ons die rugstekers , friendzone die nice oukies & raak verlief op die hartbrekers..


Dis nie dat ek kwaad is nie. Dis net dat ek besef het dis tyd dat ek moet aan beweeg met my lewe. Alleen.


#tracerequest ♥all that matters is you- @Nerissi and @abbyGomeS


My doel in die lewe_om die meisie te wees waarin almal getwyfel het&dan verder as julle almal te kom!


They say a few drinks will help me to forget about him,,,but after one too many, I know I'll never!


My head screamed no. My heart whispered yes. Reality told me not to, but hope told me to give it a shot.


Vir 'n oomblik het net ons geweet, ons sal nooit van mekaar vergeet. Hou my vas en belowe my, jy sal altyd vir my baklei.


Gussie... so lieflik om fantastiese nuwe vriende soos jy te ontmoet,,6 slapies:) @gusiep


When you're dreaming with a broken heart, the waking up is the hardest part - John Mayer


Going to be a Great game.. Go bokkies !! #SSRugby


Partykeer oorstroom my gedagtes met beelde van jou


en dan pos jy 'n reënwolk om saam met my te treur, in koeverte van verlange en seëls gedruk in ink van seer.


Hoe kan jy haar soen met dieselfde mond wat jy gebruik om vir haar te jok? .. ♡


Ek huil wanneer ek kwaad is en dis seker die ergste ding ooit. Want ek probeer so hard hom sterk en ongeskik voor te kom? Maar dan huil ek..


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.