@MagsStrydom Profile picture

Marguerite Strydom

@MagsStrydom

'Jy moet net ophou soek en luister na die klank wat liefde maak. Dis die taal wat jou hart praat as alles moeilik raak'

Joined April 2011
Similar User
🦕 photo

@its_carietz_

*J* photo

@Joshua32851774

:) photo

@MLNNCL_

Marguerite Strydom Reposted

Hoor jy meisie met die sweetvoshare Verstaan jy die pad van die rankiesnare Ek is verlief op jou kind


Marguerite Strydom Reposted

Partykeer verloor ek net myself Versmoor ek in die reen en alles raak weg Alles raak weg


Marguerite Strydom Reposted

Ek hou my arms om jou, Ek bid soos ek jou toe vou, Dat jy nooit ooit my sy sal los nie.


Marguerite Strydom Reposted

Priorities.

nielbob's tweet image. Priorities.

Marguerite Strydom Reposted
nielbob's tweet image.

Marguerite Strydom Reposted

My issue is met die NG kerk se liefde vir gay mense wat met 'n voorwaarde kom terwyl Jesus se liefde onvoorwaardelik is....


Marguerite Strydom Reposted

Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so? #dankievirdiereën #Godisgoed

anika_87_'s tweet image. Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so? 
#dankievirdiereën #Godisgoed
anika_87_'s tweet image. Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so? 
#dankievirdiereën #Godisgoed
anika_87_'s tweet image. Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so? 
#dankievirdiereën #Godisgoed
anika_87_'s tweet image. Jy moan oor karre onder water, maar die land lyk al vir die afgelope ruk so? 
#dankievirdiereën #Godisgoed

Marguerite Strydom Reposted

"Rapporteer" (Vir Anneke Mostert, Stefaans Coetzee en Ingrid Jonker) https://t.co/kFqeo84vfV

KopbeneKakhappe's tweet image. "Rapporteer" (Vir Anneke Mostert, Stefaans Coetzee en Ingrid Jonker) https://t.co/kFqeo84vfV

Marguerite Strydom Reposted

"In Die Nuus" https://t.co/oDlUgsdZK5

KopbeneKakhappe's tweet image. "In Die Nuus" https://t.co/oDlUgsdZK5

"Jy's mooier as die natuur en beter as koffie."


Marguerite Strydom Reposted

Ek bid dat Jesus jou met 'n glimlag wakker maak. Jy verdien dit.


Marguerite Strydom Reposted

My siel is tevrede naby joune.


Marguerite Strydom Reposted

Bid jouself rustig.


Marguerite Strydom Reposted

die kurwe van haar glimlag het gemaak dat ek eendag God wil ontmoet net om vir Hom dankie te sê


Marguerite Strydom Reposted

ek verloor en vind dikwels my hart op pragtige plekke soos aan die einde van jou wimpers wanneer jy na my kyk of jou dimpels wanneer jy lag


Marguerite Strydom Reposted

'Dit is jou omgee wat my weer so sag maak'


Ek wens elke dag vir dae soos vandag wat ons in die koelte kan sit en menswees,kindwees, doodeenvoudig net ons-wees.


Marguerite Strydom Reposted

Jy is my gunsteling reeks gedigte wat nog nie geskryf is nie.


Marguerite Strydom Reposted

Die son moet sak vir die sterre om te skyn 'n hart moet breek om die mooi te sien in pyn


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.