@JanienMeyer Profile picture

JanienMeyer

@JanienMeyer

NETBAL.kaalvoet koshuisbrak.kwaliteit vriendinne.my lewe begin waar die teerpad eindig.

Joined November 2012
Similar User
The Last Babylonian photo

@LastBabylonian

郴州楼凤 photo

@joshchippz

"@Stayin_Fit: Breakfast today http://t.co/dYyV5Mbxvf" @emily_viljoen koshuis kos!!!!!

Tweet Image 1

JanienMeyer Reposted

ek was al baie verlore, ek was al baie gevind ek het al baie gewonder wat my so aan jou bind


JanienMeyer Reposted

Ek sal jou weer kies. ñ Duisend keer oor & oor. Die seer en die soet, met al jou dinge wat binne my woed.


JanienMeyer Reposted

..nooit was jy verlore in my oë soos ek in joune,en nooit was jy verlief op my soos ek verslaaf was op jou nie!


JanienMeyer Reposted

En steeds begeer ek jou teenwoordigheid al het jy my hart al keer na keer verniel.


JanienMeyer Reposted

Jy is die beste suster waarvoor ek kon vra @JanienMeyer ! Lief jou xx


JanienMeyer Reposted

En vanaand raak ek aan die slaap met jou in my hart ♡


ons is onafskeibaar en ons herhineringe onvergeetlik.deur dik en dun veraltyd saam!Ek is lief vir jou @Evette1126 xx http://t.co/c9fy4qn2ZG

Tweet Image 1

JanienMeyer Reposted

Ek vertrou nie altyd my hart nie en moet hom dalk minder volg en ek moet leer om net lief te raak vir dit wat lief kan raak vir my.


JanienMeyer Reposted

Hy is alles wat my hart begeer en net nog meer.


JanienMeyer Reposted

http://t.co/uwGbIjCHyz

Tweet Image 1

JanienMeyer Reposted

Onthou; as jy haar ignoreer leer jy haar om sonder jou te lewe.


JanienMeyer Reposted

woorde is leë aksies.


JanienMeyer Reposted

kiss me like it'll end the war in your mind


JanienMeyer Reposted

"@ComedyPics: I WILL LOOK FOR YOU, I WILL FIND YOU, AND I WILL EAT YOU pic.twitter.com/0oM5QxjV3g"


United States Trends
Loading...

Something went wrong.


Something went wrong.